5 WEKE VAN EVANGELISME IN MEI 2020

HOE KAN U DEELNEEM?

Bid saam met miljoene Christene die eerste week in Mei.

Doen allerlei tipes evengelisasie aktiwitiete deur die hele maand van Mei.
 

ELKE GELOWIGE

KAN 5 OF MEER MENSE BEREIK MET DIE EVANGELIE

Deel die Evangelie een to een met vriende, bure, kollegas en familie lede. Nooi iemand vir koffie, deel op sosiale media, kyk na die minderbevoregtes. Jou getuienis kan ‘n lewe veraltyd verander

ELKE KERK

KAN VERSKEIE EVANGELISTIESE AKTIWITEITE DOEN

As ‘n kerk, kan u uitreik na mense op straat en in parke, ‘n blitsskare reel, die Evangelie van huis tot huis verkondig, vriende en bure uitnooi na evangelisasie dienste of klein groep byeenkomste, sosiale aktiwiteite doen en meer oor Jesus deel.

S’il vous plait, emmenez d’autres Pasteurs et églises (assemblées locales) à être au courant de Go2020.

Deel u getuienisse op sosiale media met behulp van #globaloutreach # go2020

VOOR MEI

BID fir vele mense om gered te word. MOBILISEER en LEI elke gelowige OP in persoonlike evangelisasie (3 STAP Opleiding) www.go2020.world

MEI 2020

Eerste naweek in Mei: Bid saam met 100 miljoen gelowiges, stuur u kerk uit. 

Maand van Mei: Allerlei gesamentlike en individuele evangelisasie aktiwiteite. 

Mei 30, 2020: Elke gelowige en kerk deel meer oor Jesus tydens Globale Uitreik Dag.

NA MEI

WEES N DISSIPEL vir nuwe gelowiges en integreer hul in u kerk, begin nuwe klein groepe en kerke. 

– hou aan om die evangelie te versprei:
- Elke maand of week as ‘n kerk.
- Elke week of dag as ‘n gelowige.

Oktober 31 – November 1, 2020: Doop nuwe gelowiges by die wêreldwye doop naweek.
 

How to participate

GO 2020 is dedicated to mobilizing and training every believer possible for personal evangelism.

You can participate as an individual, church, ministry, or denomination. Everyone committed to the biblical message of the Gospel is invited to be involved.

As a church use May 2020 for strategic prayer for the lost, prepare your congregation with evangelistic training, start to organize team outreaches, larger events etc. and motivate every member of your congregation to share their faith personally.

As an individual believer, make your plans to pray for your unsaved friends and family, neighborhood and find creative ways to reach them in a way that fits your gift and calling. Do it in your own way.

As a denomination – use this unique global dynamic within the Body of Christ to activate and inspire your churches and leaders to renew their passion for the lost and put a fresh focus on prayer, evangelism, discipling new believers and church planting.

“CHAQUE CROYANT EST UN TÉMOIN - ENSEMBLE NOUS POUVONS ATTEINDRE LE MONDE !”

GET INVOLVED

We encourage you, your church or your network or organization to join GO 2020 launching beginning of the month with prayer doing all sorts of joint or individual evangelistic outreaches during the whole month.

ELKE GELOWIGE IS N GETUIE - SAAM KAN ONS DIE WERELD BEREIK!