ELKE GELOWGE IS N GETUIE

Saam kan ons 1 biljoen mense met die Evangelie bereik in 2020!

ELKE GELOWGE IS N GETUIE

Saam kan ons 1 biljoen mense met die Evangelie bereik in 2020!

GO 2020 Starts Now!

Pray. Pray for 5 people. Pray for healing for those affected by the Coronavirus.

Care. Care for the practical needs of those affected by the Coronavirus. Help out with babysitting, provide meals, go grocery shopping for the elderly or check on your friends and family.

Share. Share the hope you have in Christ. Post a video of your testimony with #go2020 #hopebeyondfear. Text your testimony or share it over WhatsApp, IG, SnapChat, Tik Tok or Facebook.

GO 2020 starts now!

Pray. Pray for 5 people. Pray for healing for those affected by the Coronavirus.

Care. Care for the practical needs of those affected by the Coronavirus. Help out with babysitting, provide meals, go grocery shopping for the elderly or check on your friends and family.

Share. Share the hope you have in Christ. Post a video of your testimony with #go2020 #hopebeyondfear. Text your testimony or share it over WhatsApp, IG, SnapChat, Tik Tok or Facebook.

DOEL:

MOBILISEERING VAN 100 MILJOEN GELOWIGES OM 1 BILJOEN MENSE TE BEREIK MET DIE EVANGELIE IN 2020.

MAAND VAN GLOBALE EVANGELISME is ‘n spesiale uitgawe van GLOBALE UITREIK DAG

5 WEKE VAN EVANGELISME IN MEI 2020

HOE KAN U DEELNEEM?

Bid saam met miljoene Christene die eerste week in Mei.

Doen allerlei tipes evengelisasie aktiwitiete deur die hele maand van Mei.
 

ELKE GELOWIGE

KAN 5 OF MEER MENSE BEREIK MET DIE EVANGELIE

Deel die Evangelie met vriende, bure, kollegas en familie lede. Respekteer asseblief die riglyne van sosiale afstand in verband met die Corona virus geimplementeer deur u regering. Jy kan gebed aanbied, omgee vir mense in nood en jou geloof deel op sosiale media, foon, e-pos, en waar moontlik in persoonlike gesprekke. Jou getuienis kan ‘n lewe veraltyd verander!

ELKE KERK

KAN VERSKEIE EVANGELISTIESE AKTIWITEITE DOEN

In tye van sosiale afstand, kan jy die Evangelie aanlyn deel, evangelisme “live stream”, en kleingroep vergaderings hou. Jy kan ook aanlyn kursusse oor geloof aanbied, ‘n reeks e-posse uitstuur om mense te bemoedig, die Goeie Nuus op sosiale media deel, en so mense help. Doen watookal by u situasie pas. Deel Christus te midde van die krisis.

AKTIWITEITE

AKTIWITEITE

Gebed

Bid vir God se ingryping in die Corona krisis en vir vele mense om gered te word in Mei 2020.

AKTIWITEITE

Evangelisme

1 miljoen kerke en 100 miljone gelowiges versprei die Evangelie gedurend die maand van Mei.

AKTIWITEITE

Blitsskare

Deel DIE VIER simbole op sosiale media en waar moontlik met ‘n blitsskare.

AKTIWITEITE

Sorg

Sorg vir mense in nood in die krisis. Jy kan jou solidariteit wys deur  prakties te assisteer. 

AKTIWITEITE

Dissipelskap

Nuwe gelowiges sal geleer en geintegreer word in bestaande en nuwe kerke.

AKTIWITEITE

Doop

Tydens die laaste naweek in Oktober 2020, gaan miljoene nuwe gelowiges gedoop word. 

WEES DEEL VAN GO 2020

Laai die “3 Stap Opleiding” en ander behulpsame bronne af. Regestreer u kerk en dien u doelwitte in.

GO 2020 VENNOTE

Maand van Globale Evangelisme help u kerk om te groei en ‘n evangelistiese leefstyl te skep.

do it your own way!

How to participate

You can participate with your whole denomination, ministry and church through mobilizing and training every believer possible for personal evangelism.. Every church is invited to be involved into planting a new church.

Together we can reach 1 billion with the Gospel! Register today and you will get access to helpful training resources.

JOIN NOW!